Successfully reported
+44

Avemore Leverger Manor House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 240 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Avemore Leverger Manor House is weggesteek in 'n skaduryke, groen en rustige hoekie van die Stellenbosch Wynlande in Devonvallei met asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en die majestueuse Helderbergberge.

Die herehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie slaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens en en suite-badkamers met 'n stort, bad en toilet of slegs 'n stort en toilet.

Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit in WiFi, lugversorging, 'n pizza-oond, 'n privaat houtvuur-warmbad en 'n braai-area, asook toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste kan inteken op hul eie stroomrekening op die toepassing van hul keuse.

Die herehuis het rugsteunkrag tydens beurtkrag. Veilige parkering en die elektriese hek, elektriese heining en sekuriteitspan verseker veiligheid. Die watervoorraad mag dalk effens gekleur wees as gevolg van natuurlike tanniene, maar dit ondergaan uitgebreide suiwering en is veilig om te gebruik.

Gaste is welkom om deur die olyfboord te dwaal, by die swembad te ontspan, of die sonsondergang vanaf die ruim stoep te kyk, wat die mees skouspelagtige uitsig in Stellenbosch bied. Le Verger is 'n unieke ontsnapping in die hartjie van die Devonvallei, wat meer as 12 hektaar wilde tuine, olyfboorde en 'n varswaterdam omvat.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherice Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 148

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Avemore at Le Verger, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 240
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91023ac739866d9d9c2c30362804f531b2d288c23265e56c6668225efe33689a999215214ee26e3e7bbe28dcf738b992836c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 240 per nag (plek vir 6) Avemore at Le Verger Devon Valley Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.917315626085 18.816396613492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang