Avenue Guesthouse
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Number 6 and 8, 2nd Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Avenue Guesthouse bied gastehuisverblyf en is ideaal geleë vir besoekers wat na Prieska kom in 'n stil area van die dorp. Prieska is 'n dorp op die suidelike oewer van die Oranjerivier, in die provinsie van die Noord-Kaap.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 6 dubbelkamers. Die kamers is pragtig ingerig en toegerus met lugversorging asook 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, en tee- en koffiemaakgeriewe. As 'n bederf word tuisgemaakte beskuit voorsien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in elke eenheid. WiFi-internettoegang is op die perseel beskikbaar.
Die eiendom het elektroniese hekke met veilige parkeerplek asook 'n braai-area en konferensiegeriewe.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in Akkerendam Natuurreservaat, Gariep Dam Natuurreservaat, Karoo Gariep Bewarea. 'n Verskeidenheid restaurante is in die dorp beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marnell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Number 6 and 8, 2nd Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Avenue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Number 6 and 8, 2nd Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang