Avian Leisure Shearwater
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Dorries Drive, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 308 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Avian Leisure Sherwater is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Simonstad in Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n houtdek met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n houtdek met 'n panoramiese see-uitsig. Die woonstel is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marie-Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 88 Dorries Drive, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Avian Leisure Shearwater het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Dorries Drive, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang