Aviators Retreat
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Witteberg Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis is die ideale oornagverblyf vir sakereisigers en paartjies.
Daar is 5 en suite-kamers met verhit-en-eetgeriewe, 2 selfsorgkamers, 2 gesinskamer met selfsorggeriewe en 'n basiese kamer. Elke kamer het 'n privaat inagng, en suite-badkamer, 'n TV met die opsie van 'n DStv-boeket en gratis WiFi. Die selfsorgkamers het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus is.
Geriewe op die perseel sluit ’n braai- en kroegarea, swembad, en veilige parkeerplek agter die hoofhuis in wat nie sigbaar van die straat af is nie. Elke kamer het sy eie afstandbeheer vir die elektriese hek en daar is genoeg beligting op die perseel sodat jy veilig sal voel as jy in die nag terugkeer.
Aviator is naby aan die hartjie van die Wieg van die Mensdom, 10 km van die Leeu- en Renosterpark af, net 3 km vanaf die Silverstar Casino en verskeie winkelsentrums is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 19 Witteberg Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Aviators Retreat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Witteberg Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang