Successfully reported

Aviento

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Ilani V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sal julle weer sien. Ons het die kuier in Swellendam baie geniet. En Aviento was maklik om te kry en gerieflik geleë gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon N
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Die kamer was ruim, gerieflik en met alles wat 'n mens kan benodig vir oorslaap. Ek het onlangs twee nagte hier oorgebly tydens werk in Swellendam en was aangenaam verras. Die kamer was baie netjies en met lugverkoeling en alle benodighede, insluitend 'n klein yskas. Dit was baie beter en geriefliker as van die ander B&B plekke waar ek oorgeslaap het in Swellendam, en dan was ontbyt nie eers ingesluit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Vantasties. Altyd wonderlik om by hulle in te klok vir 'n wegbreek of werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilanie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Ontspanne! Heerlike en gasvrye verblyf! Netjies, mooi en skoon. Sal weer daar bly! Ek was net bietjie bekommerd oor die voertuig wat nie agter 'n hek staan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Uitstekend! Pragtige plek met pragtige mense. Baie gasvry en hulpvaardig. Gerieflik, skoon en net wat mense nodig het. Ekstra moeite gedoen met haar gaste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Metos (
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Home away from home, the host was very nice. It was a pleasant stay. Would definitely go back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Netjies, skoon en baie gasvry. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by Aviento oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian R
1 nag
4.8
Des 2024

Was a great stay. Easy check-in. Value for money. Friendly staff. A door on the bathroom in the twin share is needed. DStv package limited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Quiet and peaceful. Pleasant, needs a little TLC. Juanita is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dewald Crous Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Kerk Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY2he2tK43rqijJ6qSD05tk1ElzJHc8ouzsuLgfP34qRT9pDXnR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 26 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0209385 20.4506891
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang