Avoca Vale Country Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 98 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm New Gate, Portion 10, N1, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Genesteld in die majestueuse Soutpansberge, kombineer die Avoca Vale Country Hotel ouwêreldse sjarme met 'n ontspanne atmosfeer. Die ontvangs- en eetkamers is gehuisves in 'n plaashuis wat dateer uit die vroeë 1920's, perfek vir gaste wat 'n outydse bed-en-ontbyt-ervaring soek.
Hierdie pragtige vesting bied gaste 'n keuse van 40 pragtig ingerigte, onlangs opgeknapte kamers, met opsies wat wissel van Tuinuitsigkamers tot splinternuwe Deluxe Suites. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets en 'n privaat ingang. Vir ekstra gerief sluit elke kamer 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toegewyde werkstasie in. Linne en badhanddoeke word ook voorsien.
Hierdie hotel is 'n unieke ruimte waar plattelandse leefstyl moderne gemak ontmoet, met gemaklike akkommodasie as die hoeksteen van die ervaring. Dit is die perfekte plek vir 'n troue, konferensie, privaat funksie of bloot 'n ontspannende wegbreek.
Geriewe op die perseel sluit in 'n restaurant, swembad, pragtige tuine en 'n kroeg wat ligte maaltye bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm New Gate, Portion 10, N1, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 98 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm New Gate, Portion 10, N1, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang