Avocet Nest Thesen Island
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: A35, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Avocet Nest Thesen Island is op die diepwaterkanale van Thesen Island geleë.  
Die huis bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die badkamers is toegerus met storte en een het ook 'n bad.  
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels het en die kombuisarea lei uit op 'n houtdek met 'n buite-eetstel en 'n gasbraai. Hout word voorsien.
Daar is 'n klein omskakelaar vir die TV, Wi-Fi en lamp.  Alle lampe in die slaapkamers het herlaaibare gloeilampe. 
Daar is 'n kano vir gaste om die waterweë van Thesen-eiland en die Knysna-strandmeer te verken. Die huis word nie gediens nie, so versoek asseblief 'n skoonmaakdiens indien nodig teen ekstra koste.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- A35, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: A35, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang