Avodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 1st Street, Meersig, Walvis Bay, Erongo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avodation is 'n knus woonstel wat selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Walvisbaai bied. Die eiendom is binne maklike bereik van die strand en Flamingo-strandmeer waar besoekers soms dolfyne kan sien.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n heeltemal aparte ingang vanaf die gasheer se huis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolfoond en ketel. 'n Gerieflike rusbank en 'n ontbyttoonbank met 2 kroegstoele is in die leefarea beskikbaar. Boonop bied die woonstel 'n TV met DStv en Netflix, toegang tot gratis WiFi, en 'n piekniektafel in die binnehof.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 1st Street, Meersig, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Avodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 1st Street, Meersig, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang