Avondale
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Anglers Rod, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avondale bied verblyf in 3 selfsorgwoonstelle wat in die kusdorpie Richardsbaai geleë is. Dit is net 2,5 km vanaf die swemstrand van Alkantstrand en 12 km vanaf Richardsbaai Lughawe.
Woonstel 1 en 2 is eenslaapkamer-eenhede wat elk 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer en kombuis en badkamer het. Elke woonstel het sy eie ingang na beide die leefarea en die slaapkamer. Albei eenhede het plafonwaaiers en lugversorging. Die woonstelle is ingerig met dubbelbeddens. Elke kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei.
Woonstel 3 beskik oor 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n storttoilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, lugversorging en kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof en mikrogolf in.
Die woonstelle word daagliks skoongemaak (Maandag tot Vrydag), met geen skoonmaakdienste op Saterdae, Sondae of openbare vakansiedae nie. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Vicky en Tex Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 23 Anglers Rod, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Avondale het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Anglers Rod, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang