Successfully reported
+57

Awimaweh Resort

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Awimaweh is 'n oord en konferensiesentrum in Tweespruit aan die oewer van die Armenia Dam en bied manjifieke uitsigte oor die dam en die omliggende berge.

Ons bied selfsorg-akkommodasie in volledig toegeruste chalets met lieflike uitsigte oor die dam en basiese vissermansrondawels wat naby die water geleë is. Die chalets het 'n kombuis met stofie/oondjie, yskas, broodrooster en ontbytkroeg met stoele. Hulle is goed toegerus vir selfsorg en elkeen het sy eie braai-area. Die rondawels is baie basies, maar gemaklik en is ideaal vir vissermanne, en elkeen het 'n yskas, stoof en ketel.

Die oord het 'n restaurant op die perseel met sitplek vir 300 en uitsigte oor die dam en 2 swembaddens. Die oord bied 'n verskeidenheid aktiwiteite om jou en jou kinders besig te hou, insluitend visvang, minigholf, voëlkyk, buitelug-skaak, wildkyk en perdry. Awimaweh het ook 'n konferensiesentrum met sitplek vir tot 300 afgevaardigdes en 'n troukapel.

Dít is wat jy hier sal kry

Skoonmaakdiens

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
  • Gaste dink Awimaweh Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhODRhM2FjLTBhMGYtNDM5YS04YjdmLTdhNWVkZDdiOGFkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 34 5 1 4 Elim Farm Off the R26 9770 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.339526090478 27.147902291016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang