Successfully reported

Azalea B&B

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

100% perfek. Linda - die eienaar - is baie vriendelik en lief vir honde. Biscuit - ons Pitweiler - het onmiddellik van haar gehou, iets wat nie sommer gebeur nie. Ons het ons incheck moes verander soos die dag geloop het en Linda het ons akkommodeer sonder enige probleem. Ons het lekker by haar gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Azalea B&B
Baie dankie. Dit was ʼn groot plesier en Biscuit is pragtig.. Julle was 1ste klas gaste.. dankie dat julle my gebruik het.

Pierre H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Home sweet home. Our stay was fantastic. Home away from home. Thanks, your pristine accommodation superseded our expectations. Your kind assistance with my personal request was much appreciated. Thanks once again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntombesizwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Very nice accommodation, Linda is very friendly. Excellent place to relax, clean, and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very affordable and perfectly located. Linda is always gracious and friendly and willing to go out of her way to make your stay very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Azalea B&B
Dankie, Adele.

Maria K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit het gevoel of ons tuiskom. By ons aankoms is ons op die naam gegroet en na ons kamer geneem. Die gastehuis is aan ons gewys en die moets en moenies aan ons vertel. Ons het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Baie dankie Linda vir 'n heerlike uitslaap-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Azalea B&B
Baie dankie, Maria Dit is n groot plesier.

Cindi D
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie lekker verblyf en baie goeie dieste. Ek het saam met my ma gereis na PE en gebruik gemaak van Azalea B&B. Die eienaars het ons met ope arms verwelkom en ons gewys na ons kamer. Elke kamer het n parkeer plek vir een kar agter 'n automatiese hek, waarvoor ons 'n remote gekry het terwyl ons daar gebly het. Die kamer was perfek met 'n waaier, klein yskas, spasie vir koffie en 'n ketel, 'n TV met DStv, ingeboude kaste (vir die wat langer bly), 'n badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet. Ons was baie gemaklik in die kamer en het gebruik gemaak van hulle ontbytdienste, ons was nie teleurgesteld nie, elke oggend met 'n sap en 'n baie smaaklike ontbyt, gepas by hoe awesome hulle diesnte is. Hulle is baie vriendelike mense wat seker gemaak het dat ek en my ma baie gemaklik en lekker bly en lekkeslaap, ek sal weer van hulle B&B gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Azalea B&B
Baie dankie, Cindi. Ek waardeer dit.

Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

Voldoende vir oornag, maar nie vir langer verblyf nie. Plek was nie gediens voor ons aankoms nie - stukkende hangers op vloer in klerekas, geen toiletpapier, minimum koffie/tee. Ontbyt kon nie voorsien word nie a.g.v. waterprobleme. Bietjie beknop - klein vensters wat vars lugvloei belemmer. Foto's wys nie hoe klein die kamer is nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Thys
Azalea B&B
Dis hoe die lewe is, jy sal goeie terugvoer en nie goeie terugvoer kry, maar dit bring balans.

Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Enjoyed stay. Wonderful hosts. We only stayed 2 nights and the accommodation was very conveniently located. Linda and Thys were very attentive all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Azalea B&B
Baie dankie, Adele.

Coreen L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Pragtige kamers, skoon, netjies en gemaklik. Vriendelike en behulpsame eienaars. Veilig. Dit het aan ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thys
Azalea B&B
Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Marius M
1 nag
4.4
Des 2022

Netjies en gerieflik. Die verblyf was netjies en skoon. Ligging was presies wat ek gesoek het. Sal dit aanbeveel vir reisigers wat Despatch besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thys
Azalea B&B
Baie dankie Marius.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Wistaria Street, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAioGDm0wr8uob06Oczn3QfEWXKdbJ4my5eCSXnk6DLrqMeUAP1M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Wistaria Street Azalea Park 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -33.810185801969 25.497271192022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang