Azalea Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Azalea Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Azalea Guest House is in 'n stil woonbuurt van Kuruman geleë, binne maklike toegang tot Botswana, Namibië, Richtersveld, Augrabies-waterval en die Kgalagadi-oorgrens Nasionale Park.
Die gastehuis bied 2 dubbelslaapkamers en 4 kamers met 2 enkelbeddens in elk. Alle kamers is en suite met lugversorging, yskassie, lessenaar en 'n TV met DStv en verwarmers in die winter. Elke kamer het veilige parkeerplek en sy eie privaat ingang na 'n stoep.
Die grasdak-lapa bied gemaklike stoele met 'n kaggel en braai-area. 'n Heerlike ontbyt word daagliks bedien, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mpho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Azalea Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Azalea Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Azalea Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang