Aziza Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a Wright Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aziza Guest House verskaf stylvolle B&B-verblyf in George, die hart van die Tuinroete. Dis geleë in 'n stil, luukse voorstad en gaste kan ontspan in die rustigheid van 'n welige subtropiese tuin en verfris en by die sprankelende swembad. Heerlike ontbyt word op die pragtige terras bedien, met die Outeniquaberge in die agtergrond.
AZIZA Gastehuis beteken "kosbaar en liefling" in Swahili en Arabies, en hou Afrika naby aan die hart. Gaste sal bly wees om te weet dat hulle ook indirek bydrae tot sy toekoms aangesien 'n persentasie van die inkomste vir die ondersteuning van 'n projek in die plaaslike informele nedersetting gaan.
Rook is verbode in ons dubbelkamers. Dié kamers is pragtig versier en gerieflik (geskik vir volwassenes en kinders ouer as 7 jaar). Elke kamer het ’n en suite-badkamer en privaat ingang. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv), lessenaar en haardroër. Ons tuinkamers kyk uit op die swembad en die Afrika-kamer met sy hemelbed en vuurherd bied ’n romantiese atmosfeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Waheeda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5a Wright Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Aziza Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a Wright Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang