Aziza Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a Wright Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aziza Guesthouse bied stylvolle B&B-verblyf in George, die hartjie van die Tuinroete. Geleë in 'n stil, luukse woonbuurt, kan gaste ontspan in die rustigheid van 'n welige subtropiese tuin en verfris word rondom die sprankelende swembad. Heerlike ontbyt word op die spogterras bedien, met die Outeniekwaberge as agtergrond.
AZIZA Gastehuis, wat "kosbaar en geliefd" in Swahili en Arabies beteken, hou Afrika dierbaar. Sy gaste sal dalk bly wees om te weet dat hulle ook indirek bydra tot sy toekoms aangesien 'n persentasie van die inkomste sal gaan om 'n projek in 'n plaaslike township te ondersteun.
Ons rookvrye dubbelslaapkamers is pragtig versier en gemaklik (slegs geskik vir volwassenes en kinders van ouderdom 7 en ouer). Elkeen het sy eie en suite-badkamer en privaat ingang. Die kamers is toegerus met hul eie tee- en koffiegeriewe, 'n televisie (met DStv), lessenaar en haardroër. Ons tuinkamers kyk uit op die swembad terwyl ons Afrika-kamer met sy hemelbed en kaggel die meer romanties is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Waheeda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5a Wright Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Aziza Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a Wright Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang