Successfully reported
+27

Azrielle Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Waterson Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Azrielle Guesthouse is in ’n stil voorstad van Sasolburg geleë en bied vakansie- en sakeverblyf.

Verblyf word in 2 suites in ’n lieflike tuin gebeid. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ’n koningingrootte-bed. Die suites beskik oor lugversorging en en suite-badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke suite het ’n TV met Compact DStv, ’n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n lessenaar.

Ontbyt word in die eetarea of suite bedien en aandete is beskikbaar op versoek. Gaste het toegang tot die lapa met ’n eerlikheidskroeg, swembad en braaigeriewe. Braaipakke is beskikbaar op versoek indien dit vooraf gereël word. Die perseel is omhein en onderdakparkeerplek word agter ’n elektroniese hek voorsien.

Sasolburg bied voetslaanpaaie en gaste kan die Emerald Resont & Casino besoek. Die Vaaldam is slegs 30 km hiervanaf en is ideaal vir watersport en seilplankry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maggie F
Saam met lewensmaat
5.0
Trappie na badkamer is net bietjie te hoog, maar verder 100% gelukkig met alles. Verblyf baie gerieflik en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulps...
Sien meer
Aug 2025
Manie K
5.0
Gemaklik en rustig. Baie goed ontvang en die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam.
Jun 2024
Petrus V
5.0
Was uitstekend. Dit was 'n awesome ervaring. Alles was uitstekend.
Mei 2024
Jacobusleon M
5.0
Gemaklike, billike verblyf. Baie netjiese verblyf teen 'n baie billike prys.
Feb 2024
Hein S
Saam met lewensmaat
4.8
Warm verwelkoming. Charmaine was amazing. Lekker kamer en lekker ontbyt. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 23 Waterson Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Azrielle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Waterson Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYffCFcW8eleka3DarGn1rGH4lBuXuNMhL8djCl877luHNQwTq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 23 Waterson Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.807324215014 27.833369350926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang