Successfully reported

Azura Sleep Cederberg Estate

Azura Sleep Cederberg - Modern Studio 1 (2nd Floor)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook gratis WiFi en 'n Slim TV met stroom platform opsies. Hierdie woonstel is op die 2de vloer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.

Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat by die bespreking ingesluit is, toegelaat word. Gaste sal finansieel verantwoordelik gehou word indien enige ekstra gaste of besoekers teenwoordig is sonder vooraf reëling of gelys in die bespreking.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Rook binnenshuis is streng verbode, maar daar is 'n aangewese rookarea op die patio.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet vooraf bestel word.

Wanneer die klubhuis vir 'n privaat geleentheid bespreek word, sal die swembadarea gesluit wees en buite perke vir alle inwoners en gaste. Dit gebeur net 'n paar keer per jaar. 'n Kennisgewing sal by die swembad geplaas word met die spesifieke sluitingstye vir daardie dag. Kinders word nie in die swembadarea toegelaat sonder volwasse toesig nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azura Sleep Cederberg - Modern Studio 2 (1st Floor)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook gratis WiFi en 'n Slim TV met stroom platform opsies. Die woonstel is op die eerste verdieping.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.

Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat by die bespreking ingesluit is, toegelaat word. Gaste sal finansieel verantwoordelik gehou word indien enige ekstra gaste of besoekers teenwoordig is sonder vooraf reëling of gelys in die bespreking.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Rook binnenshuis is streng verbode, maar daar is 'n aangewese rookarea op die patio.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet vooraf bestel word.

Wanneer die klubhuis vir 'n privaat geleentheid bespreek word, sal die swembadarea gesluit wees en buite perke vir alle inwoners en gaste. Dit gebeur net 'n paar keer per jaar. 'n Kennisgewing sal by die swembad geplaas word met die spesifieke sluitingstye vir daardie dag. Kinders word nie in die swembadarea toegelaat sonder volwasse toesig nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azura Sleep Cederberg - Modern Studio 3 (2nd Floor)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Azura Sleep Cederberg - Modern Studio 3 (2nd Floor)

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Gesin & troeteldiere
Kinderspeelarea
Gratis
Omheinde swembad
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.

Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat by die bespreking ingesluit is, toegelaat word. Gaste sal finansieel verantwoordelik gehou word indien enige ekstra gaste of besoekers teenwoordig is sonder vooraf reëling of gelys in die bespreking.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Rook binnenshuis is streng verbode, maar daar is 'n aangewese rookarea op die patio.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet vooraf bestel word.

Wanneer die klubhuis vir 'n privaat geleentheid bespreek word, sal die swembadarea gesluit wees en buite perke vir alle inwoners en gaste. Dit gebeur net 'n paar keer per jaar. 'n Kennisgewing sal by die swembad geplaas word met die spesifieke sluitingstye vir daardie dag. Kinders word nie in die swembadarea toegelaat sonder volwasse toesig nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azura Sleep Cederberg - Modern Studio 4 (Ground Floor)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook gratis WiFi en 'n Slim TV met stroom platform opsies. Hierdie woonstel is op die grond vloer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Tuin
Gesin & troeteldiere
Kinderspeelarea
Gratis
Omheinde swembad
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.

Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat by die bespreking ingesluit is, toegelaat word. Gaste sal finansieel verantwoordelik gehou word indien enige ekstra gaste of besoekers teenwoordig is sonder vooraf reëling of gelys in die bespreking.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Rook binnenshuis is streng verbode, maar daar is 'n aangewese rookarea op die patio.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet vooraf bestel word.

Wanneer die klubhuis vir 'n privaat geleentheid bespreek word, sal die swembadarea gesluit wees en buite perke vir alle inwoners en gaste. Dit gebeur net 'n paar keer per jaar. 'n Kennisgewing sal by die swembad geplaas word met die spesifieke sluitingstye vir daardie dag. Kinders word nie in die swembadarea toegelaat sonder volwasse toesig nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azura Sleep - Cederberg Lux Apartment (2Bedr) 2nd Floor A
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n TV met Netflix of Prime Video. Handdoeke en linne word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix of Prime Video, sekere DStv-kanale, en 'n enkelbed vir 1 bykomende gas. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.

Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat by die bespreking ingesluit is, toegelaat word. Gaste sal finansieel verantwoordelik gehou word indien enige ekstra gaste of besoekers teenwoordig is sonder vooraf reëling of gelys in die bespreking.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Rook binnenshuis is streng verbode, maar daar is 'n aangewese rookarea op die patio.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet vooraf bestel word.

Wanneer die klubhuis vir 'n privaat geleentheid bespreek word, sal die swembadarea gesluit wees en buite perke vir alle inwoners en gaste. Dit gebeur net 'n paar keer per jaar. 'n Kennisgewing sal by die swembad geplaas word met die spesifieke sluitingstye vir daardie dag. Kinders word nie in die swembadarea toegelaat sonder volwasse toesig nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azura Sleep - Cederberg Lux Apartment (2Bedr) Ground Floor
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 5 gaste. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. 'n Ekstra enkelbed is in die sitkamer geleë. Handdoeke en linne word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met Netflix of Prime Video en 'n enkelbed vir 1 bykomende gas. Die woonstel het ook 'n waaier. Die woonstel het 'n klein privaat patio.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.

Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat by die bespreking ingesluit is, toegelaat word. Gaste sal finansieel verantwoordelik gehou word indien enige ekstra gaste of besoekers teenwoordig is sonder vooraf reëling of gelys in die bespreking.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Rook binnenshuis is streng verbode, maar daar is 'n aangewese rookarea op die patio.

Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet vooraf bestel word.

Wanneer die klubhuis vir 'n privaat geleentheid bespreek word, sal die swembadarea gesluit wees en buite perke vir alle inwoners en gaste. Dit gebeur net 'n paar keer per jaar. 'n Kennisgewing sal by die swembad geplaas word met die spesifieke sluitingstye vir daardie dag. Kinders word nie in die swembadarea toegelaat sonder volwasse toesig nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 191 Cederberg Estate, Haasendal, Kuils River, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f33b0ef8b0cb1a4eb15e19039479f10b7a1330190cdbe9388e4d9baa34060d482baddc971da88d3e7e3dba07133e35d3507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 191 Cederberg Estate Haasendal 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.904211 18.704325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang