Successfully reported

Azzure Apartments 4 Sleeper Strand

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Francisme T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Aangenaam, heerlike, uitstekende diens. Baie lekker, netjiese plek, naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Relaxing, amazing family vacation. The apartment was beautiful, clean and tidy with lots of extras. We could walk to the beach and restaurants. I would book and recommend anytime. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maajida
Azzure Apartments 4 Sleeper Strand
Pleasure to host Karen and family, would welcome them back anytime.

Ewald C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Was nice to be there not too far from the beach. Very beautiful place. Was very nice to stay at the Azzure Apartments for 2 nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maajida
Azzure Apartments 4 Sleeper Strand
Pleasure hosting Ewald's parents and family, would welcome back anytime.

Reginald A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Fantasmagolies. Dit was besonders lekker. Sal enige tyd weer wil gaan. Moet ook net plan maak dat mense kan braai op perseel, maar verder is dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Heelwat ouerige mense woon hier en ons luidrugtige en akkleinkinders moes maar. Baie veilige slaapplek met onderdak parkering. Geen braaigeriewe of private buite ontspanningsarea nie, maar goeie ligging vir see-uitstappies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sigrid V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sentraal loopafstand na winkels en see. Daar is nie 'n braai-area nie. Ons het maar net daar geslaap. Ander voertuie was op ons toegewezen parkering wat dit ongemaklik maak as jy laat inkom en jou gasvrou moet kontak. 'n Ander inwoner het ons meegedeel dat dit vreeslik baie gebeur dat daar probleme met parkering voorkom. Daar is ook net 'n dubbelbed en twee los beddens; ek was onder die indruk dat die sleeper 6 gemaklik sou wees. Een volwassene moes op 'n leer 'couch' slaap. Sal aanbeveel dat dit net vir 4 persone gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelde L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Fantastiese ervaring, sal definitief weer daar bly. Wat 'n aangename verblyf. Ons het baie lekker gebly. Dis loopafstand vanaf die strand en winkels. Die kinders het hulle baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maajida
Azzure Apartments 4 Sleeper Strand
Pleasure to host Rozelde and family, would welcome her back anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maajida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 437
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 437
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 437
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gous Street Van Ryneveld, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfd7554f9e9235823915f75400be737eed811663911a447b347bf9faf866a03dc8bbad607276c3cdfbc4512e5b6675ffbdd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 437 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Gous Street Van Ryneveld Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.118810919322 18.830341605292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang