Azzure Apartments 6 Sleeper Crawford
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 167a Clive Road, Lansdowne, Cape Town, 7779, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Azzure Apartments 6 Sleeper Crawford bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Lansdowne, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende twee slaapkamers het elk twee enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi, sowel as 'n kaggel vir kouer nagte.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area – perfek om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Maajida Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 167a Clive Road, Lansdowne, Cape Town, 7779, Wes-Kaap
- Gaste dink Azzure Apartments 6 Sleeper Crawford het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 167a Clive Road, Lansdowne, Cape Town, 7779, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang