B @ Home Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Mark Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
B @ Home Guest House is in die dorpie Elliot, 'n bekoorlike dorpie geleë aan die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge in die Oos-Kaap. Hierdie bekoorlike dorpie bied wonderlike doendinge en natuurlike besienswaardighede teen 'n agtergrond van dramatiese berglandskap.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 selfsorggastekamers, elk met 'n privaat ingang. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Verder is die kamers toegerus met 'n yskassie, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, en 'n ontbyttoonbank met 2 kroegstoele, 'n TV met DStv, en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Opsionele aandete of ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste in die kamers bedien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 34 Mark Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
- Gaste dink B @ Home Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Mark Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang