Successfully reported

B'Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Hendre J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfekte oornag plekkie, baie netjies en veilig, sal weer gaan. Was voorheen daar, het derhalwe maklik 'n tweede keer oorweeg. Alles was perfek en is ook baie vriendelik ontvang en het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Beste Hendre, Baie dankie vir jou terugvoer! Ek is bly julle het lekker gebly en gekuier. Hoop ons sien julle gou weer! Groete, Hannelie en B'Guest span

Riaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Ons het al baie daar gebly, puik ligging, skoon en vriendelike personeel. Sal dit altyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien!

Albert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker. Geen probleem, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is die 4de keer wat ons daar bly, altyd 'n plesier. Baie lekker, sentraal geleë en veilig. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Beste Adriaan, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet dat ons aan julle verwagting voldoen. Kom gerus weer! Groete, Hannelie en Elrika

Marius C
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

I enjoyed my stay, the host was very friendly and helpful. Peaceful and quiet even though very close to the city centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Beste Marius, Baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is en lekker gebly het. Dankie vir jou ondersteuning! Vriendelike groete, Hannelie en Elrika B'Guest Gastehuis.

Cherise G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Uitstekende ligging. Ons het onlangs by B’Guest oorgebly toe ons Loftus toe is om rugby te gaan kyk, en dit was ’n uitstekende keuse! Die ligging is perfek—ons kon ons kar veilig parkeer by die gastehuis en van daar af stap stadion toe. Die stap was gemaklik en het heel veilig gevoel, met baie ander mense wat ook in die omgewing geloop het. Die gastehuis self was netjies, gemaklik en goed versorg. Ons kamer was skoon en gerieflik, en die atmosfeer het rustig en welkom gevoel. Dit was duidelik dat daar aandag aan detail is en dat gaste se gemak vir hulle belangrik is. B’Guest is beslis ’n ideale opsie vir iemand wat Loftus toe gaan of net op soek is na goeie verblyf in Pretoria. Ons sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Beste Cherise, So baie dankie vir die positiewe terugvoer oor ons Gastehuis. Ek is bly dat julle lekker en gerieflik gebly het, en ons hoop om julle gou weer te sien! Groete, Hannelie Strydom en B'Guest span

Robbie V
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Very good. It was nice. I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie
B'Guest House
Beste Magrieta Slabbert, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om u gou weer te kan akkommodeer. Groete, Hannelie

Alta B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Aangenaam. Ons het lekker gebly en rustig geslaap. Geen lawaai gehoor.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jattie B
1 nag
3.2
Feb 2025

Uit die 4 eenhede wat bespreek was, was twee eenhede se beddegoed nie skoon nie. Ons was 'n groep van 9 vrouens wat Passion by Loftus bygewoon het, en dus teen 11:00 die aand eers terug by die slaapeenhede teruggekom het. Ongelukkig was daar van die vier kamers wat bespreek is, twee kamers wat se lakens kolle gehad het, asook hare vol op die lakens. Nadat dit die volgende oggend aan die dametjie genoem is, het sy genoem dat sy dit kon ruil, wat nie die punt is nie. Dit moes reeds geruil gewees het en skoon gewees het met aankoms. Alhoewel die gastehuis slegs 500 m van Loftus is, sal ons definitief nie weer daar bespreek nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 751 Park street, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd2b07b7440e8fa997efa8baa04ea0e028567fd8f1bc5cd0ec7e5c8f4e39e37b48dd8d6608b868623b01cb69a4a8ba9c7c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 751 Park street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.750291836428 28.217875236891
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang