Successfully reported

Bohm's Zeederberg Country House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Duncan S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Total unwind in nature. Spent 2 nights at Zeederberg in the "honeymoon" chalet! It was fantastic. The host is amazing, super organised and very helpful. The facility is a little dated but is very clean, tidy and everything works well. The grounds and the views are simply amazing. Food was simple but very good. Highly recommended for a digital detox.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Bohm's Zeederberg Country House
Dear Duncan, Thank you very much for your lovely review. I am very happy that you enjoyed your stay with us and hope that you will visit us again when you are in the area. Regards, Renate and team

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Dit was soos om by ou vriende tuis te gaan. Die plek is amazing. Baie rustig, ruim en oop. Die kamers is netjies en baie goed toegerus. Die personeel is uiters gasvry en vriendelik en baie professioneel. Ons hou van die atmosfeer en kon heerlik ontspan. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Bohm's Zeederberg Country House
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om julle iewers in die toekoms moontlik weer te kan ontvang. Groete, Renate en Span.

Johannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2021

Baie baie lekker. Wonderlike kos en ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Bohm's Zeederberg Country House
Beste Johannes, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek sien uit na julle volgende besoek en die lekker geselsies. Groete, Renate.

Yolanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Hoor hoe die stilte raas. Dit was 'n heerlike stil, lowerryke omgewing met die mooiste geluide, 'n veraf rivier en voël- en insekgeluide wat ek lanklaas gehoor het. Dit is baie privaat en heerlik stil. Die diens was uit die boonste rakke en die kos van hoogstaande gehalte. Ons sal vir seker weer gaan as die stad ons mal maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Bohm's Zeederberg Country House
Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons so geniet het. Kom kuier gerus weer!

Esne H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2014

Lekker, maar meer opsies vir aandete sal goed wees. Baie mooi. Diens uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4YWY5ZTYzLTIzZTItNDcxNC1hNTMxLTE4NTJjMjdjMmQ0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 840 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R536 Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.040557908206 30.966017246246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang