Successfully reported
+22

Babson House Villa

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D240, Otjiwarongo, Otjozondjupa
  • Vanaf R31 360 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Babson House Villa is gerieflik gemeubileer, het slaapplek vir 6 gaste en is langs die Jagluiperdbewaringsfonds se hoofkantoor naby die D2440 geleë.

Babson House Villa is deur die ongekunstelde 1940's-styl geïnspireer en het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens.

Elke kamer het 'n muskietnet, waaier en kluis. Let asseblief daarop dat rook in die kamers verbode is.

Die huis het 'n gerieflike sitkamer met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n veranda met 'n uitsig oor die jagluiperds. Middagete word op die veranda of aan die eetkamertafel bedien. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is internet vir persoonlike skootrekenaars en 'n telefoon by die kantoor vir noodgevalle.

Gaste kan die Jagluiperdsbewaringsfonds besoek om die jagluiperds in hulle omgewing te aanskou of aan die Cheetah Run deelneem. Gaste kan ook op privaat safari's gaan om springbokke, gemsbokke, vlakvarke, hartebeeste en jakkalse te sien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the D240, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 31 360
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 31 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 31 360
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D240, Otjiwarongo, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc4fcceb9dccb9e08881c727cc90a6897b180c8e805c4d61ef71c056639ba8459cd2f4516cfce627fb353eff2f6995241580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R31 360 per nag, vir 4 mense Off the D240 Otjiwarongo Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.482912 17.031367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang