Successfully reported

Baby Blue Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike huisie met die mooiste uitsig. Heerlik, mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Als wat die hart begeer. Fantastiese ligging en pragtig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Aangenaam en rustig. Sal definitief weer bespreek. Die verblyf was beter as verwagtings, 'n beter uitsig kan jy nie kry nie. Net jammer die WiFi het nie gewerk nie, ontvangs was baie swak en by tye heeltemal af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarah P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Absoluut fantasties! Absoluut fantastiese ligging en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansu M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Presies soos op die foto's. Baie spesiale verblyf. Fantastiese verblyf en ligging. Die beddens moet dringend vervang word, die matrasse is regtig nie geskik vir gaste om op te slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-louise Kellett
Baby Blue Cottage
Dear Ansu Thank you so much for your review and feedback. Best regards Marie-Louise

Helene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Dit was heerlik ontspannend. Alles was perfek, behalwe die gratis WiFi wat geadverteer was, maar toe nie deel was van die verblyf nie. Toiletpapier was ook min vir 2 persone vir 4 dae se verblyf (slegs 1 en 'n halwe rol). Pragtige ligging op die lagoon. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marie-louise
Kellett

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Basson Street, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4fa158b15799b6ae354f9d6979145fa20a7052d2851b34c1e835d33cc2806965642f7b6629977285cafbb48f11261f4a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 Basson Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.10243 18.031794
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang