Baby Blue Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Basson Street, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baby Blue Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in die skilderagtige kusdorp Langebaan in die Wes-Kaap. Hierdie knus toevlugsoord is ideaal vir 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek, met ekstra ruimte vir kinders of ekstra gaste.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, solder en braai-area. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, tesame met 'n gemaklike rusbank. Die solderarea het 'n matras wat geskik is vir 2 kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n yskas-vrieskas, 4-plaat gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Dit lei na 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel, ingeboude braai en 'n tuinarea. Die leefarea het groot glasdeure wat oopmaak na 'n skaduryke veranda met buitemeubels en 'n pragtige uitsig oor die water.
Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af, maar sonder sekuriteit, en direkte toegang tot die strandmeer met kajakke, roeispane en dryfbaadjies. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marie-louise
Kellett
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Basson Street, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Baby Blue Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Basson Street, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang