Successfully reported

Bachelor’s Flat Olympia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig en baie netjies. Baie puik akkommodasie. Diens goed. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ligging en waarde in een! Alles was soos geadverteer en nog beter! Sien my definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gemaklik, stil. Gasheer baie aangenaam en goeie gasvryheid maniere. Die woonstel was baie netjies en gemaklik gewees. Dit was 'n voorreg gewees om in so netjiese woonstel te kon bly. Alles wat jy nodig het. Afdak vir jou motor agter toe geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende plek! Ons het baie lekker gebly. Pragtige plekkie. Groot genoeg vir 2 mense. Genoeg toerusting in die kombuis. Eienaar het sy pad gegaan toe ek vra vir 'n haardroër. Lieflike badkamer. Goeie nagrus gehad vir 3 nagte. Ek sou net dalk voorstel aan M-Net kanaal. Die area is lekker stil. Parkering is veilig binne die erf. So as ek die plek uit 10 moet score, sal ek vir seker 9/10 gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Bachelor’s Flat Olympia
Dankie Carlos, bly julle het lekker gebly. Ja, ons gaan, as ons die ander 2 woonstelle gebou het, dalk kyk na die DStv asook 'n klein spieeltjie by die wasbak vir die manne wat wil skeer. Dankie vir die laat weet, ek waardeer dit baie.

Ignus M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Puik, voortreflike en vriendelike diens. Die verblyf was heerlik en die plekkie puik. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie netjiese verblyf. Baie netjiese en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw En Antonette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik met alles wat jy benodig. Dit was voorwaar 'n 5 ster ervaring. Eenheid word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Bachelor’s Flat Olympia
Dankie, was 'n plesier om julle te host.

Alexander N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Die verblyf was definitief waarde vir geld. Die flat het my verwagtinge uit die water geslaan. Ek het baie gemaklik gebly met 'n gemaklike bed en air-conditioning. Dit was baie skoon en netjies met alle huislike items wat jy dalk sou benodig as jy toer. Dis in 'n veilige plek en die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek gaan beslis weer vir hulle gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Bachelor’s Flat Olympia
Baie dankie, was 'n plesier om jou hier te host. Dankie vir die goeie rating en dat jy dit geniet het. Jy is enige tyd welkom. Groete

Ernst S
1 nag
4.8
Apr 2025

Puik oornagfasiliteit. Ja - plek netjies. Diens vriendelik. Veilig. Fasiliteit meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag
4.4
Apr 2025

Wonderful. It was only one night, very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Bachelor’s Flat Olympia
Dankie, Jacques. Was 'n plesier om jou oor te hê. Alles van die beste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 885
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 885
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Moses Tjitendero Street, Olympia, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a5c5af49bb86320e6bd397d97e25ef632f582f90b49dcb176fcd7646b034f4e9175b9a06e5c5f0f1854134e9efe17d83ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 137 Moses Tjitendero Street Olympia Khomas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.612105151126 17.102730132772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang