Back to the 80s
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: First Avenue, 18 Nieuport, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Back to the 80s is in die hartjie van Vishoek geleë en is 'n knus woonstel wat selfsorgverblyf met 'n nostalgiese bekoring bied. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige plek om te bly naby die Valsbaaikus.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, sitarea en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike rusbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die woonstel maak oop op 'n privaat balkon waar gaste 'n braai of koppie koffie met uitsigte oor die berg kan geniet. 'n Hysbak is in die kompleks beskikbaar, en die gebou het kameras op die perseel om veiligheid te verseker.
Gaste kan dit geniet om bordspeletjies in die woonstel te speel of die strand, tweedehandse winkels, restaurante en staproetes in die omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ashleigh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- First Avenue, 18 Nieuport, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Back to the 80s het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: First Avenue, 18 Nieuport, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang