Successfully reported

Badenhorst Cottage

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies


Netheid
3.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
3.5
Lourens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker warm geslaap en sal weer terug gaan soontoe. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en het heerlike warm water gehad in die ysige koue. Lekker kombuisgeriewe. Het nie geweet WiFi is beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Badenhorst Cottage
Baie dankie vir mooi opmerkings.

Janice L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very good. The team said it was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Goeie ervaring. Ja, die verblyf was gemaklik en alles was goed gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rudolf G
1 nag Gesin met tieners
3.0
Sep 2024

Genoegsaam maar kan beslis baie beter. Die eienaar was baie tegemoetkomend na ons blyplek weens sneeu nie bereikbaar was nie en het ons 'n ekstra nag gegee. Die kothuis is netjies maar het werk nodig. Dit is yskoud binne met geen verwarmer beskikbaar nie. Geen WiFi, geen TV. Voordeur kan nie behoorlik sluit nie. Koffie, tee en suiker was beskikbaar, maar geen melk. Dit het nie verwelkomend gevoel nie en ons moes self warm komberse soek en op die beddens sit. Die stortkop van die bad werk nie en die geyser is klein. Twee mense kan blitsig stort voordat die water koud is. In die besoekersboekie, wat reeds vol is, is dieselfde voorstelle amper 10 jaar terug gemaak wat mens laat voel die eienaar stel nie belang om gaste gemaklik en lekker te laat bly nie. Boek vroeg en kry 'n plek met al die ekstras vir dieselfde prys. Selfs die hotel was skaars R300 duurder en bied baie meer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Andre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Tevrede. Ontspanne. Rustig. Plaaslewe naby dorp. Geen TV, ideaal vir ouer mense. Het alles gehad wat ek nodig gehad het. Sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Comfortable 1-night stay. We (4 of us) only stayed 1 night with my wife and friends, and it was relatively good for a 1-night sleepover. There was a hot water pipe hammer when the shower was used, so the pipe hammer should be fixed, possibly by replacing the hot water tap washer. Also, the grass was relatively long, i.e. around 100mm high all over the garden, so the grass should also be cut more regularly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lauriska E
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Sukkel na 19:00 om eienaar in die hande te kry. Ons het verdwaal en kon niemand in die hande kry om ons te help nie. Die adres moet reggestel word, ons het meer as 'n uur gesoek na die blyplek. Elke keer ons die eienaar skakel het ons net 'n boodskap teruggekry om die volgende oggend weer te skakel. Ons het ook nie die volgende oggend water gehad nie. Nie warm of koue water nie, weet nie of die "loadshedding" dit enigsins beïnvloed nie. Oor die algemeen was die plek skoon en netjies maar sal nie weer daar tuisgaan nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Lieflike fasiliteit, en baie gasvry. Lieflike plek, omgewing en wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Badenhorst Cottage
Baie dankie vir die mooi aanbeveling.

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2021

Daar is nie bakke om slaaie in te maak nie, daar was net 1 klein stainless steel bakkie. Daar is nie 'n TV nie. Dit sou lekker wees as ons vooraf geweet het dat daar nie skoonmaakdienste sal wees nie. Die cottage is baie goed geleë maar ons het maar in die bad en bed geklim om warm te bly. Dit sal regtig lekker wees as hulle kan cater vir mense wat nie die restaurante besoek nie en self wil braai en kosmaak. Voorsien asb. 'n toeknyprooster, 'n pot waarin pap gemaak kan word, slaaibakke ens.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 182 Hoogstraat, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyYjE1ODE2LTY2MzQtNGUzYS05ZTIwLTliYWY3MjkzNTAwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 24 5 1 4 182 Hoogstraat Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.354836269596 30.145874779098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang