Successfully reported

Badensfontein

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Will-mari C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig in die natuur. Ons was aangenaam verras met die warm bad in die agtertuin. Was nie voorheen daar nie. Was 'n fantastiese naweek. Sal definitief volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hjc N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Tops. Pragtig! Prentjie mooi, grasgroen gras, lekker koelte bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beautiful views and access to amazing mountains. The house is beautifully located in the mountains, the host is very accommodating. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthias E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike rustige verblyf op plaas net buite Montagu. Die blyplek is baie netjies en baie goed ingerig. Ons het niks gekort nie. Uitsig is lieflik en ligging is perfek vir iemand wat Montagu en omgewing bietjie wil verken. Selfs al was dit baie koud en die huis het nie 'n kaggel nie, het die aircon verhitting mooi gewerk en die huisie mooi verwarm. Ons het baie lekker gekuier. Ons gasvrou was baie vriendelik en het selfs 'n gratis bottel premium wyn vir ons gelos. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustig en beeldskoon. Was heerlik en rustig! Pragtige natuurskoon tussen die berge en tjirpende voëltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome place. Awesome place and not the first time. Definitely regular visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lekker rustig en prentjie mooi. Absolute rustigheid. En vars spanspek elke dag! Absoluut alles wat mens benodig, is daar. Naby genoeg aan die dorp. Heerlike verblyf met genoeg privaatheid. Ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Enjoyable. Peaceful, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

'n Tuiskoms vir moeë reisigers! Ons het vir 2 aande oorgeslaap, oppad Kaap toe. Alles in die huisie was perfek! Heerlik geslaap, volledige toegeruste kombuis, die geselligste stoep wat uitkyk oor die wingerde en die kinders kon na hartelus buite baljaar en in die rivier met hul tuisgemaakte bootjies speel! Dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sankie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, 5 km outside of Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2df6cb1ef5573b93aae172be871e7208f3a72fce87dd68edb4f8783ede49b579848c7c72daa3f1852d253d7db54422834f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 R318 5 km outside of Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.742397482359 20.104799013119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang