Badgemore Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Badgemore Close, Nova Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Badgemore Villa is 'n moderne gastehuis waar natuur en luukse leefstyl ontmoet. Die gastehuis is ideaal geleë in Nova Constantia, op een van Suid-Afrika se oudste wynroetes en naby spogrestaurante en winkelsentrums.
Verblyf word gebied in 4 luukse gastesuites, die Buffalo Suite, Rhino Suite, Zebra Suite en Lion Suite. Elke gastesuite het lugversorging en 'n oopplan-en suite met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Komplimentêre toiletware word voorsien. Elke suite het 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan seker maak van die talle gedeelde ruimtes by die gastehuis, insluitend 'n tennisbaan, afslaangholfputjie, swembad met sonstoele, buite-eetareas en 'n onthaalarea met 'n pizza-oond en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Badgemore Close, Nova Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Badgemore Close, Nova Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang