Badger's Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1509 Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 115 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Badger’s Lodge is 'n gastehuis in Knysna, in die hartjie van die Tuinroete. Die lodge is 3.2 km vanaf Knysna Waterfront en 3.7 km vanaf die middestad.
Verblyf word aangebied in bed-en-ontbytkamers en 2 selfsorg-eenhede. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Daarbenewens het die selfsorg-eenhede 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoofplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ketel, sowel as 'n houtdek met braaigeriewe.
Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet, sowel as parkering op die perseel, gratis WiFi en 'n tuin met 'n sondek. Gaste wat in die bed-en-ontbytkamers bespreek het, kan 'n stewige ontbyt in die grasdak-hoofhuis met 'n stoep wat na die tuin lei, geniet.
Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing geniet, soos om op die Knysna-lagune te vaar, die inheemse woud te verken, plaaslike kos en handwerkbier te geniet, gholf te speel, die son op die strande te geniet en opwindende jaarlikse feeste by te woon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Katrin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1509 Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Badger's Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1509 Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang