Successfully reported
+28

Bagatelle Kalahari Game Ranch

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, Hardap
  • Vanaf R6 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bagatelle Kalahari Game Ranch is in die hartjie van die Kalahari geleë, bo-op en tussen die groot rooi parallelle Kalahari-duine gebou. Verblyf is bo-op die duingordel en in die vallei tussen die duine geleë.

Die verblyf bied 4 verskillende chaletstyle vir gaste om van te kies. Die Dune Exclusive Chalet, Dune Chalet en Tuinkamer het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en wasbak.

Die Savannah Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n rusbank vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Elke chalet is toegerus met lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n kamerkluis, en 'n haardroër asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Boonop bied die verblyf 'n gemeenskaplike swembad en ontspanningsarea asook 'n opelug boma vir buitelug-aandetes. Die ingangsportaal lei na die ontvangs, sitkamer, eetkamer, kroeg en kelder, biblioteek en kantoor. Die verblyf het addisionele kampeerplekke op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, Hardap
  • Gaste dink Bagatelle Kalahari Game Ranch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc0727e73cabd4d698d7c9d46d2591e6670255d8137e3458f6180c6c4c08a8e33b44a73e2873f677c05f810d6035fff3f15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the D1268 Bagatelle Kalahari Game Ranch Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.300064002319 18.032812390213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang