Successfully reported
+35

Bahnhof Hotel Aus

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Aus, Karas
  • Vanaf R2 370 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bahnhof Hotel Aus bied B&B-verblyf en dit is in Aus, Namibië, geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om te stop vir vakansie of 'n sakereis.

Akkommodasie by Bahnhof Hotel Aus beskik oor 26 hotelkamers waarvan elkeen uniek versier is. Dié kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer het 'n dakwaaier, 'n muurverwarmer, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die WiFi is gratis en beskikbaar in die hoofarea en buite-terras. Daar is 1 kamer wat rolstoelvriendelik is.

Ontbyt word in die eetkamer of op die groot terras buite voorgesit. Die hotel kan konferensiegeriewe vir afgevaardigdes reël vir sakereisigers.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Bahnhof Hotel Aus is 'n paar minute se ry van 'n plaaslike landingstrook en historiese besienswaardighede af geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Main Road, Aus, Karas
  • Gaste dink Bahnhof Hotel Aus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 370
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 370
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Aus, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZTE5NWI4LTYzNTctNDZhNS04YzY3LTllN2U4NTQ5NDMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Main Road Aus Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66590085875 16.260178197335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang