Successfully reported

Bailee's Place

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Demitri W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Netjies en skoon huis. Genoeg ruimte vir familie met kinders. Dit was baie lekker om die naweek deur te bring by Bailee's place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bailee's Place
Hallo Demitri, Dis so wonderlik om te hoor wanneer gaste hul kuier geniet. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien. Die span by Bailee se Plek Bestuur deur Langebaan Vakansiehuise

Michaela L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Peaceful. Myself, my fiancé and our two kids aged 2 and 6 enjoyed our stay. It was very peaceful and relaxed. We even saw some antelopes inside the estate and loved how safe it is. The only thing we actually had a problem with was that the water issue has still not been sorted. I've seen some complaints about some taps not having hot water - my kids I prefer bathing and there was no hot water coming from the bath - I didn't have a choice but to shower them, which was a bit inconvenient. And then WiFi connection - my baby's tablet just kept losing connection and because the TV is not a smart TV, there was no alternative for her to keep herself occupied sometimes. But otherwise, we had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Reinhardt K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Lekker ontspan en gekuier. Ons het baie lekker gekuier en die kinders het dit vreeslik baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
Bailee's Place
Hallo Reinhardt, Dis altyd wonderlik om sulke goeie terugvoer te kry. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom. Die span by Bailee's Place Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Myrna F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Excellent. Home away from home feeling!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bailee's Place
Hello Myrna, Thank you for the lovely review. Please let us know how we can ensure that your security rating goes up? The Team at Bailee's Place Managed by Langebaan Holiday Homes

Jurie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lekker gesinsplekkie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bailee's Place
Hallo Jurie, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit bitter baie en hoop om julle binnekort weer te sien. Die Span by Baylee's Place

Andelene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie dankie vir u vriendelike en behulpsame diens. Baylee's Place is sentraal geleë en ons kan gemaklik van een omgeving na die ander beweeg. Die huis is 'n lushof om in te woon. Baie modieus en gerieflik ingerig. Ons gesin het die die ruimte en geriewe geniet. Die akkommodasie was ideaal vir ons gesin. Ons sal beslis weer wil kom en van julle wil gebruik maak. Ons hou van die rustige, veilige, omgewing in die natuur. Die verblyf was absoluut wonderlik. Baylee's Place is een wonderlike verblyf in Langebaan met 'n vriendelike, betroubare en behulpsame agentskap en oorsieners in die natuur. Baylees Place ons sal graag weer van julle wil gebruik maak. Ek sal julle aanbeveel by my vriende en instansies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Baie rustig. Dis regtig 'n oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shona T
Lang verblyf
4.8
Sep 2023

Beautiful home with everything you need. Sadly no cleaning services are included in the accommodation rates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bailee's Place
Hallo Shona, Thank you for the lovely review and feedback. We hope to see you again soon. The Team at Baylee's Place

Tasleema S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

They had everything that we needed, warm cosy relaxing getaway. They should just provide Wi-Fi, it would've been much better. And provide wood for the fire place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bailee's Place
Hallo Tasleema, Thank you for the feedback. We will notify the owner. The Team at Baylee's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 690
R 3 690 R 2 460
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 690
R 3 690 R 2 460
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 690
R 3 690 R 2 460
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 981 Schapejacht Close, Langebaan Golf Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87541c910f9b4c6de42d0f12cad2f57428c58bba5c93966931b963ce401cdecceddde8d0dfbd8a1809d02dbbca695e256918?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 690 nouVanaf R2 460 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 981 Schapejacht Close Langebaan Golf Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0700827 18.0478716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang