Successfully reported
+37

Bailey Country House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Kleinfontein Farm 66, Portion 6, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bailey Country House bied gerieflike verblyf in 'n historiese, gerestoureerde plaashuis wat op 'n werkende vryloop-beesplaas geleë is met volop voëllewe en wild wat natuurlik voorkom. Geleë tussen Jamestown en Queenstown langs die N6-roete, ongeveer 22 km vanaf Queenstown.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers, almal met volledige en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot gratis WiFi. Al die kamers het 'n yskassie.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, gaste-sitkamer met 'n kaggel, natuurlike eko-swembad, braai-areas en veilige parkeerplek op die perseel. Daarbenewens is daar 'n klein speelgrond vir kinders. Gaste kan ook voetslaan langs die gemerkte roetes, voëlkyk en bergfietsry geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N6, Kleinfontein Farm 66, Portion 6, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bailey Country House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Kleinfontein Farm 66, Portion 6, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc071aaf343dd203e07a68aa388382e60871478369b415241a8c693979d0ff455c64dbba1f8497db593509e2aed28187c7189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 N6 Kleinfontein Farm 66, Portion 6 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.796728563142 26.724895453305
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang