Successfully reported

Bains Game Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.4
Veiligheid
4.3
James V
1 nag
5.0
Aug 2025

Ek het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Bains Game Lodge
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ek waardeer dit baie!

Frik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lindi baie vriendelik en behulpsaam oor telefoon. Verstaan TV nie so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly en was verras dat die skoonmaak van die eenheid ook ingesluit is. Die yskassie het bietjie begin raas na die tweede aand en julle kan dalk daarna kyk, maar dit het ons nie gepla nie. Iets wat maar gebeur. Bed het lekker geslaap en was netjies opgemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Gerieflik en veilig. Ons het baie gemaklik en veilig geslaap. Dit is baie stil en die veilige parkering vir ons voertuig het vir seker dat ons rustig kon slaap. Kamer was netjies en skoon. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne V
1 nag Besigheidsreis
3.4
Aug 2025

Gerieflik. Daar was geen persoonlike kontak met die gasvrou/gasheer nie. Hulle het wel goeie aanduidings en inligting verskaf. Die hek remote se battery was pap. Gesukkel om die hek oop te maak.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Julene S
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2025

Geen warm water en advertensie is vals. Dis regtig jammer dat ons verblyf nie was wat ons gehoop het nie. Ons het geen warm water gehad (en ja, ons het gewag), maar 5 ketels later en geen warm water dink ek nie is aanvaarbaar nie. Verder sê die advertensie daar is 'n strykyster wat ek graag wou gebruik om my rok wat uit 'n tas gekom het te stryk, maar dit was nie daar nie. Die teël op die bedkassie was stukkend, vervang of neem dit weg. Geen teelepels en slegs 1 wynglas. All in all, glad nie die geld werd nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Mbuyiselo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Affordable and peaceful. It was a nice place to stay in and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag
4.4
Jun 2024

Goed. Nie besef dis 'n woonstelblok nie, dit moet so aangedui word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindi
Bains Game Lodge
Baie dankie, ek sal beslis dit so aandui. Ek waardeer die moeite om 'n resensie te skryf.

Lorinda A
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Bains Lodge nie goeie ervaring nie. Hele check-in proses was ingewikkeld, die instruksie was nie duidelik nie. Het gesoek vir grys boks met sleutels en ook kamer. Geen tee, koffie ens. in kamer? Wat vanselfsprekend is. Restaurant was toe ten spyte van my vraag. Ons moes ry om eetplek te soek, het sommer dadelik uitgeboek.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Thato M
Kort verblyf
3.2
Aug 2024

Ohk but not satisfied. I was disappointed. There was a broken iron, no dishcloths, the place for 5-night stay. Cleaners only came 2 times, and the owner didn't respond to the messages. I was very disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Old Kimberley Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA184a1b083abe306051e1a6fc06ec68d640fca1a782a9593464de548fff56e4458f8db33008333672c00784511a25194d26d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 31 Old Kimberley Road Bains Game Lodge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.076338269219 26.158238574869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang