Successfully reported
+14

Bains Game Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Old Kimberley Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bains Game Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in die lodge wat in Bloemfontein geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie se wegbreek aangesien die lodge baie geriewe het vir gaste om te geniet.

Dié ateljee bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi ook beskikbaar.

Dié tuin-uitsig-ateljee het lugversorging vir daardie warm somersdae. Gaste het volle toegang tot die lodge en al die geriewe. Die lodge het ook 3 restaurante op die perseel wat gaste kan besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
James V
5.0
Ek het baie lekker gebly. Sien sterre.
Aug 2025
Frik D
Saam met lewensmaat
5.0
Lindi baie vriendelik en behulpsaam oor telefoon. Verstaan TV nie so lekker.
Okt 2024
Sharon B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly en was verras dat die skoonmaak van die eenheid ook ingesluit is. Die yskassie het bietjie begin r...
Sien meer
Okt 2024
Nadine M
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik en veilig. Ons het baie gemaklik en veilig geslaap. Dit is baie stil en die veilige parkering vir ons voertuig het vir seker dat ons rustig ...
Sien meer
Aug 2025
Mbuyiselo M
Saam met lewensmaat
4.4
Affordable and peaceful. It was a nice place to stay in and very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Old Kimberley Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bains Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Old Kimberley Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA184a1b083abe306051e1a6fc06ec68d640fca1a782a9593464de548fff56e4458f8db33008333672c00784511a25194d26d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 31 Old Kimberley Road Bains Game Lodge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.076338269219 26.158238574869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang