Successfully reported
+135

Bains View Olive and Guest Farm

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R301, Bains View Olive and Guest Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bains View Olive and Guest Farm bied 'n rustige toevlugsoord in die skilderagtige Bovleivallei in Wellington, aan die voorheuwels van die Limietberg- en Hawekwa-bergreekse. Hierdie bekoorlike plaas spog met smaakvolle kothuise, wat 'n rustige wegbreek aan paartjies, gesinne en vriende bied.

Daar is 2 gesinskothuise wat elk slaapplek aan 4 tot 6 gaste bied en nog 2 kothuise vir volwassenes wat slaapplek aan 2 gaste bied en ideaal is vir 'n wittebrood. Elke kothuis het unieke dekor, wat 'n betowerende atmosfeer skep, en gemaklike beddens. Die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort. Elke kothuis spog met 'n oopplan-leefarea met sitplek en 'n kombuis met moderne geriewe, soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Al die kothuise het privaat swembaddens, braai-areas, binnenshuise kaggels en lugversorging. Verder het 2 van die kothuise houtvuurwarmbaddens. Die kothuise wat slegs vir volwassenes geskik is, bied ononderbroke uitsigte op die majestueuse berge en 'n rustige toevlugsoord tussen die olyfboorde.

Gaste kan ook nabygeleë aktiwiteite, soos voetslaanroetes, bergfietsry of wynproe by plaaslike kelders geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pierre V
5.0
Beautiful, peaceful and sublime. Beautiful, peaceful and sublime. Bains View Olive and Guest Farm was the perfect place to recharge and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marlene P
Saam met vriende
5.0
Beste akkommodasie as jy in styl wil bly en die bergfietsroetes wil probeer. Soveel ruimte, styl en silwerskoon is lekker om te kry! Ons het gebraai, ...
Sien meer
Sep 2025
Annick S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and tranquil stay. Cottage was well equipped and very clean. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jason D
Gesin met tieners
5.0
Idyllic, relaxing farm style retreat with elegance. It was a picturesque stay, with breathtaking mornings and slow evenings. This stay ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Fiona Michelle K
5.0
Peaceful and so beautiful. It was fantastic. We wanted to use the hot tub, but didn't manage to, as it takes over 6 hours to warm up. S...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R301, Bains View Olive and Guest Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bains View Olive and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R301, Bains View Olive and Guest Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA955a09e1b9e130ce6ba3efe28ec97a4f975fad87f4b2142e4be93cd97cbff5b4738d164362d666dd51ce4a723fb8729e9b16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 R301 Bains View Olive and Guest Farm 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639301008785 19.057735354764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang