Successfully reported
+16

Bakkers Bed & Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Starling Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bakkers Bed & Breakfast is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, wat in Phalaborwa geleë is. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek, op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Bakkers Bed & Breakfast bestaan uit 2 gastekamers in die hoofhuis en 2 Tuinkothuise. Die gastekamers deel 'n badkamer en sal slegs verhuur word indien daar 'n groep van meer as 4 persone is wat ook die kothuise bespreek. Alle kamers het lugversorging en plafonwaaiers, asook 'n privaat ingang. Albei kothuise het 'n TV met sekere DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer of op die agterstoep bedien. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. Bakkers Bed & Breakfast is die ideale basis vanwaar jy die omliggende natuur- en wildreservate kan verken.

Die gastehuis is ook ideaal geleë 'n paar minute se ry vanaf die Phalaborwa-hek, van die Krugerwildtuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cees Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 31 Starling Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Bakkers Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Starling Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYmY0OWYyLTQ5MDktNDNjOS1hZTlhLTA4MGMxNTJhNDU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 31 Starling Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -23.93327861271 31.132778626984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang