Successfully reported

Bakoor Plaas Akkommodasie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Shane E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflike natuurskoon met alles wat mens benodig. Baie netjies en skoon. Lieflik. Ons het baie lekker gebly, verblyf was netjies en pragtig ingerig met alles wat jy kon nodig kry. Die area is stil, skoon, die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die mooi terugvoering.

Lourens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die rus en vrede is buite die wêreld. Die views is stunning! Fantastiese plek! Was 'n wonderlike naweek! Rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die goeie terugvoering!

Veron H
1 nag
5.0
Apr 2024

Wonderlike gasvrou het regtig die ekstra myl gegaan. Ja, dankie. Sal enige tyd weer daarheen gaan. Die diens was uit die boonste rakke, baie netjies en skoon. Pragtige uitsig, het elke oomblik geniet. Sal definitief weer soontoe gaan. Die kamer was net wat ons verwag het. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir jou goeie terugvoering, Frank Shepard.

Roland A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

A relaxing break to the North West bush, with animals and beautiful scenery. The Springbok hillside cottage was very comfortable. I enjoyed the oval-shaped bath and the sandstone hand basin. The view was spectacular, and the Vaal River was in spate and could be seen from the patio as it winds its way through the surrounding hills. I enjoyed walking on the farm and getting to know the animals. The putt-putt proved a little too challenging for me. We had some lovely evenings watching the sun set, braaiing and looking out over the beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Thanks for the nice review.

Lizenda D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Rustig. Heerlik gebly. Rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die terugvoering.

Lydia B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Mooi uitsig, lieflike natuurskoon en die kinders het lekker in die veld gestap. Lekker gebly, skoon, en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die goeie terugvoering.

Dennis V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Rustig. Baie lekker gebly en lekker gekuier. Uitsig is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir goeie terugvoering.

Tharien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Goeie waarde vir geld met mooi uitsig. Het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Huisie toegerig met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig was asemrowend oor die heuwels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die goeie terugvoering.

Betsy W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Was heerlik stil en natuur pragtig. Die plek voel verwaarloos. Geen moeite gedoen om te sorg dat daar koffie en gas was. Die putt-putt baan is onversorg. Voldoen nie aan Lekkeslaap standaarde waaraan ons gewoond is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die terugvoering.

Martin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing and value for money! Absolutely amazing, would recommend to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Thanks for the nice review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
R 900 R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Off the R500, Farm Witkop, Potchefstroom, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6UFSM2W2vVeGZjj4NDjz30U1nMU0hSQicumoAkmcquBw9qp1pq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Off the R500 Farm Witkop 9585 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 09:00 -26.777170586228 27.497475743294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang