Successfully reported
+27

Bald Ibis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein Road, 856 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Bald Ibis is 'n pragtige huis wat ideaal geleë is binne die Highland Gate Gholf- en Trout Estate en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige Steenkampsberge naby die gewilde vlieghengeldorpie Dullstroom.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers, wat gemaklik tot 8 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die ander 2 slaapkamers elk ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word. Die studie sluit 'n kinderbank vir 2 kinders in. Die en suite-badkamers is elkeen toegerus met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet hul eie Nespresso-peule saambring. Die ruim leefarea sluit 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Dié area maak oop op 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel.

Stapeldeure maak oop na die groot, goedversorgde tuin. Die huis het 'n volledige DStv-pakket, onbeperkte WiFi en daar is 'n omskakelaar, sonpanele en batteryrugsteun.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

CHRISTOPHER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kruisfontein Road, 856 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Bald Ibis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein Road, 856 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5387d59333caf70ee5becbffa032719bbcf2b12dfb5440cac0c464d6807743a75a2677324b95cffecb4e21ac4d4026da1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Kruisfontein Road 856 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.452707375103 30.210357616077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang