Ballinderry, The Robertson Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Le Roux Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R2 490 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ballinderry, The Robertson Guest House is die enigste 5-ster gastehuis in Robertson en word nie deur beurtkrag geraak nie danksy sonpanele, omskakelaars en batterye.
Ballinderry het 3 standaardkamers, 2 luukse kamers en 2 superior tuinkamers, almal met lugversorging en verwarming, DSTV, slim-TV's, yskassie en alle moderne geriewe wat vandag se veeleisende reisigers verwag. Geriewe sluit 'n swembad en groot tropiese tuin, topgehalte-beddegoed, Charlotte Rhys-geriewe, badjassen, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs, kluise, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek van die straat af in.
Met Ballinderry slegs enkele minute van bekroonde wynkelders af is die gastehuis sentraal geleë vir 'n wyngedrewe ontdekking van die area. Die Silwerstrand 18 putjie-gholfbaan is net om Ballinderry se hoek en al die groot besienswaardighede en restaurante is naby. Trou-lokale is maklik bereikbaar en pendeldienste kan gereël word.
Engels, Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits gepraat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Luc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 8 Le Roux Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Ballinderry, The Robertson Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Le Roux Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang