Successfully reported
+34

Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32a Compensation Beach Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 150 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1 bied selfsorgverblyf en is in Ballito geleë. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë naby die area se besienswaardighede.

Dié ruim villa het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer; hierdie kamer maak oop op 'n balkon. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik ook oor 'n en suite-badkamer; die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die sesde slaapkamer is toegerus met 'n stapelbed en 'n kinderslaapbank. Die vyfde slaapkamer het 'n en suite-badkamer, en die ander slaapkamers deel die vierde badkamer; elke slaapkamer het ook 'n plafonwaaier.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n opwasarea. Die aangrensende leefarea het lugversorging en het 'n TV met volledige DStv-kanale, en lei na die balkon met trappe wat na die vermaakarea en die omheinde swembad lei. Die villa het ook 2 toesluitmotorhuise met afstandbeheertoegang, en 'n alarmstelsel gekoppel aan gewapende reaksie.

Die eiendom is ideaal geleë ongeveer 50 meter vanaf Salmon Bay Beach en naby 'n paar restaurante, 3 km vanaf Ballito Junction Mall en Lifestyle Centre, en ongeveer 21 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Kinderbank vir 2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
2.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 238

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 32a Compensation Beach Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 150
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 150
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 5 150
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32a Compensation Beach Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc513093196402a1659a1b4e79b37750d589bf7fe42c6e722f155def08ecbb198c39812f8b0e7fc9351711c8ea9a7e1da13a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 150 per nag (plek vir 14) 4 5 1 4 32a Compensation Beach Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.54521 31.21276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang