Ballito Hills 1153
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills avenue, Ballito Hills, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ballito Hills 1153 is 'n stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n ontspanne gesinswegbreek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Vir gerief geniet gaste toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Die leefarea lei na 'n balkon met buite-eetplek en braaigeriewe, ideaal vir al fresco-maaltye. Gaste kan afkoel in die landgoed se gemeenskaplike swembad, ideaal vir warm dae en gesinsvermaak.
Aktiewe gaste kan 'n speletjie op die landgoed se padelbaan geniet, terwyl kinders tyd kan spandeer op die speelgrond, wat toegerus is met prettige en veilige toerusting. Die speletjieskamer op die perseel is 'n gunsteling vir alle ouderdomme en bied tafeltennis, 'n pooltafel en genoeg ruimte vir gesinsvermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Hills avenue, Ballito Hills, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills avenue, Ballito Hills, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang