Ballito Hills 164
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Hills 164 is 'n stylvolle woonstel in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n klein gesin of 2 paartjies.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die gastebadkamer met 'n stort toegerus is.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond.
Gaste kan op die balkon ontspan en 'n al fresco-maaltyd geniet, met braaigeriewe beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang