Ballito Hills 825
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ballito Hills 825 is 'n stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n ontspanne gesinswegbreek.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die laaste kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Vir gerief is daar ook 'n wasmasjien.
Gaste kan toegang tot gratis WiFi en veilige parkering geniet. Die leefarea lei na 'n balkon met buite-eetplek en braaigeriewe, ideaal vir al fresco-maaltye.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Hills Avenue, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang