Successfully reported
+17

Ballykeep Cottage, Constantia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Prinskasteel Close, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ballykeep Cottage is 'n lieflike vrystaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Constantia. Dit is ideaal vir paartjies, vakansiegangers of sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 'n en suite-slaapkamer wat gemaklik gemeubileer is met 'n ekstra lang koninggrootte bed; twee enkelbeddens kan aangevra word indien gaste dit verkies, en 'n opvoubed wat geskik is vir 'n jongmens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, 'n toonbankhoogte-yskas met 'n klein vrieskas en 'n wasmasjien. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n boekrak vol boeke en bordspeletjies.

Verwarmers word voorsien vir koue winteraande en plafonwaaiers vir warm somersdae.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio en tuin met 'n braaiplek - 'n draagbare braai word voorsien.

Parkeerplek is beskikbaar in die hoofoprit onder 'n skaduryke afdak. Hierdie eiendom is naby die M3, geriefswinkels en restaurante geleë.

Sonenergie verseker die voortgesette gebruik van noodsaaklike toestelle gedurende beurtkrag-ure.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daphne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Prinskasteel Close, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ballykeep Cottage, Constantia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Ruim slaapkamer
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Prinskasteel Close, Constantia, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41addc9547e412c984a3a300f38028ddcdc644e2504e7afee1c8bc18490544603d22dc542a043f30708eea45e80e24e9453b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 3 Prinskasteel Close Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.031541 18.4427713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang