Baluleni Safari Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 10
- 
            
            
                Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Plot 13 Grietjie, Balule, private section of the Kruger National Park, Baluleni Safari Lodge (Pty) Ltd, Ba-Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R7 100 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Baluleni Safari Lodge bied rustige verblyf op die Olifantsrivieroewer en bied aan gaste 'n volledige Afrika-ervaring met wildritte, voëlkyk, die Groot Vyf, boswandelings en asemrowende sonsondergange. 
Die eiendom het 3 Exclusive Chalets, 2 Tuin-chalets en 2 Luukse Safaritente. Al die eenhede het slaapplek vir 2 gaste op 1 koningingrootte-bed en die eenhede het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. 
Die kombuis is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die eenhede het elkeen lugversorging. 
Daar is verskeie aktiwiteite soos safari's op 'n oop wildkykvoertuig, voetslaanroetes en perdry-safari's op die perseel.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Plot 13 Grietjie, Balule, private section of the Kruger National Park, Baluleni Safari Lodge (Pty) Ltd, Ba-Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Baluleni Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Plot 13 Grietjie, Balule, private section of the Kruger National Park, Baluleni Safari Lodge (Pty) Ltd, Ba-Phalaborwa, 1390, Limpopo
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang