Successfully reported
+22

Ho Thabela

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Groot Nysloog, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ho Thabela is 'n selfsorg-chalet in Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation in Bela-Bela, Limpopo. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende natuurwegbreek.

Dié chalet het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die tweede, halwe badkamer is onder en het 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met rusbanke en 'n leeshoekie met 'n etenstafel en stoele. Dit is die ideale plek vir gaste om maaltye saam te geniet.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en 'n braai-area. Gaste is ook welkom om aktiwiteite op die perseel te geniet wat voëlkyk, begeleide staptogte, swem en wildkyk insluit. Gaste kan ook by die begeleide rehabilitasie-toer aansluit. Bambelela is sowat 20 km buite Bela-Bela, 'n area wat veral bekend is vir sy warmwaterbronne, natuurlewe, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat die bekende vakansieoord in die Waterberg-area van Limpopo insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Silke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 77

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • R101, Groot Nysloog, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Ho Thabela het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Groot Nysloog, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAng2vRzsLbWeL7BDCS6NA0vLmIYNJ82N8lTd8KPAzQhNTmXGcKc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 72 5 1 5 R101 Groot Nysloog 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.773392723426 28.282408037765
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang