Successfully reported

Bamboo Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Brian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons was goed ontvang. Het nooit ongemaklik gevoel nie. Dit was 'n lekker tyd! Dit was baie lekker om te bly by Bamboo. Baie groot huis met 'n veilige omheining. Alles was pret en ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Juweel van 'n plek in die hart van Riebeek Kasteel. Ons kon nie 'n beter plek gekies het vir ons verblyf in Riebeek Kasteel. Die ligging is perfek en die eenheid is pragtig en het alles wat jy benodig en nog meer. Ons het deels gewerk en deels verken. Sal vir seker hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ek en my man het paar dae oornag om die lieflike dorpie Riebeek Kasteel te verken. Bamboo Cottage is pragtige verblyf waar die eienaar aandag gee aan fynste besonderhede. Dis op eienaar se perseel maar met oorleg beplan om privaatheid te verseker. Als wat jy nodig het, pragtig oop ruimte, kunstig versier met gevoel van weelde. Soveel meer as wat jy verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The cottage was amazing. The host was very friendly. The cottage was amazing. The host was very friendly. We had a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Bamboo Cottage
Thank you so much! It was such a pleasure having you stay. Hope to see you both again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Church Street, Riebeek-Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5c3ed44e8dbaf1f8385957a5087440256649fa5d4c64d40c899d80a6deaab375465e816161531f7ffddeb0cfb6c89610422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Church Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -33.3836979 18.8916154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang