Successfully reported

Bambuu Lakeside Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Riana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing and so relaxing. Amazing, will definitely visit again. Thank you for the friendly staff and superb service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2025

Swak! Swak! Swak! Die plek is baie duur! My idee was om my vrou na 'n lekker romantiese plek te neem! Nie veel om by hulle te doen nie, geen TV's op perseel! Dit was wel die US Open en Rugby finale (Moet maar in jou kamer kyk was geantwoord). Ek het nie eers belang gestel in die kos nie en gery na een aand. Die plek is glad nie die geld werd nie. Ek dink Lekkerslaap skuld my 'n verduideliking en ook terugbetaling, want ek voel besteel.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Elmari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekend. Kos was fantasties en diens wonderlik. Het dit baie geniet, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Pragtige plek! Pragtige, rustige lodge wat oor die meer uitkyk. Kamers is ruim en goed versorg. Ons het dit vreeslik geniet en sal weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Wonderlik. Defnitief die moeite werd. Netheid, vriendelikheid en rustigheid, ons sal enige tyd weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Beeldskone plek met uitstekende diens. Een van die mooiste en rustigste plekke waar ek al ooit was. Beste diens, Selby en Stanford was brilliant. Kos was heerlik en waarde vir geld is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deleen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absolutely amazing! Perfect location, beautiful lodge, clean and hygienic, professional owners, extremely helpful and friendly staff. We've had the best time at Bambuu, they will most definitely see us again and I can highly recommend them for a peaceful holiday at the most beautiful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Ongelooflike plek met goeie atmosfeer en vriendelike diens. Eienaars doen baie moeite en is baie behulpsaam en vriendelik. Goeie diens van personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sijtze D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2022

Teleurstellend. Geen hartelijk welkom, geen afscheid, eigenaren? Niet gezien/gesproken. Voelden ons niet zo welkom. Met wie iets afspreken?. Geen idee. Miscommunicatie bij afspreken prijs Gamedrive, zar 2. 700 in plaats van zar 1. 900. Toezegging eten en drinken tijdens de gamedrive, NIET! 5 uur lang zonder eten en drinken. Bediendes. Sanitair. Ligging: Ontbijt: minimaal en niet creatief. Diner: matig en duurde lang voordat het werd geserveerd. Prijs-kwaliteit niet in verhouding.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tyler S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2022

Overpriced with poor customer service. The place was very nice, however, we had several problems with the stay. First, we had accidentally booked the lodge on the wrong dates. The owner was very rude with us and was not willing to change our reservations to the correct dates despite the lodge being basically empty. Second, our reservation cost more simply because we paid in US dollars. Third, the place wouldn't provide us with supper, yet we were not allowed to use our grill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neldi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14d8f8e3ce30235ace996ee864651370eb81b4bb31a3246d9b4894c0f5a22e6d4a51dd499866a947fb543e0abd1b0d188867?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 960 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Off the R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.046810406151 30.981702804565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang